يَا هَنَانَـــا يَا هَنَانَـــا
يَا هَنَانَـــا يَا هَنَانَـــا
Wat 'n Vreugde vir Ons in Muḥammad! ﷺ
Wat 'n Vreugde vir Ons in Muḥammad! ﷺ
ظَهَرَ الدِّينُ الـمُؤَيَّدْ
بِظُهُورِ النَّبِـي أَحْمَدْ
Goddelik Bedeelde godsdiens
verskyn met die Profeet Aḥmad ﷺ
يَا هَنَانَـــا بِـمُـحَمَّدْ
ذَلِكَ الفَضْلُ مِنَ الله
Wat 'n Vreugde vir Ons in Muḥammad! ﷺ
Dit is 'n seën van Allah .......... Allah!
خُصَّ بِالسَّبْعِ الـمَثَانِي
وَحَوَى لُطْفَ الـمَعَانِي
Begenadig met die Dikwels Herhaalde Sewe,
hy het hul subtiele betekenisse omarm
مَا لَهُ فِي الخَلْقِ ثَانِي
وَعَلَيْهِ أَنْـزَلَ الله
Hy het geen gelyke in die Skepping,
en aan hom het Allah (die Qur'ān) neergestuur ........ Allah!
مِن مَكَّةَ لَـمَّا ظَهَرْ
لِأَجْلِهِ انْشَقَّ القَمَرْ
Toe hy in Mekka verskyn het,
het die maan vir sy onthalwe geskeur
وَافْتَخَرَتْ آلُ مُضَرْ
بِهِ عَلَى كُلِّ الأَنَامِ
Die stam van Muḍar het gespog
met hom bo alle mense ........ Allah!
أَطْيَبُ النَّاسِ خَلْقاً
وَأَجَلُّ النَّاسِ خُلْقاً
Suiwerste van mense in vorm,
en grootste in karakter
ذِكْرُهُ غَرْبًا وَشَرْقًا
سَائِرٌ وَالـحَمْدُ لِلّه
In Weste en Ooste, herinnering aan hom
duur voort; en alle lof aan Allah ........ Allah!
صَلُّوا عَلَى خَيْرِ الأَنَامِ
الـمُصْطَفَى بَدْرِ التَّمَامِ
Roep seëninge af op die Beste van die Mensdom,
die Uitverkorene, die Volmaan
صَلُّوا عَلَيْهِ وَسَلِّمُوا
يَشْفَعْ لَنَا يَومَ الزِّحَامِ
Roep seëninge en vrede oor hom af,
hy sal vir ons intree op die Dag van Samedromming ........ Allah!