يَا مُحَمَّدْ لَكَ اللِوَا وَالتاَّجْ
O Mohammed, aan U behoort die Banier en die Kroon
يَا مُحَمَّدْ لَكَ اللِوَا وَالتاَّجْ
يَا رَفِيعَ الجَنَاب
O Mohammed, aan jou behoort die banier en die kroon
O verhewe in rang
أَنْتَ خُوطِبْتَ لَيْلَةَ الإسْرَاء
وَسَمِعْتَ الخِطَاب
Jy is aangespreek op die nag van Isra
En jy het die gesprek gehoor
وَأُعْطِيتَ الشَفَاعَةَ العُظْمَى
فِي نَهَارِ الحِسَاب
En jy is die grootste voorspraak gegee
Op die Dag van Rekening
كُنْ شَفِيعِي يَا مَنْ بُعِثْ رَحْمَة
رَحْمَة لِلْعَالَمِين
Wees my voorspraak, o jy wat as genade gestuur is
Genade vir die wêrelde